1 / 15

kennis twee gevare daaraan verbonde

kennis twee gevare daaraan verbonde. Friedwin Fleischmann 4 Maart 2012. Grondwoorde. Hebreeus H3045 jâda Om te weet, te bevestig deur te sien, te onderskei, ag te slaan, onderrig, tugtiging. Grieks G1492 eido Om te sien of waar te neem ( letterlik , figuurlik ) Grieks G1097 ginosko

Download Presentation

kennis twee gevare daaraan verbonde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. kennistwee gevare daaraan verbonde FriedwinFleischmann4 Maart 2012

  2. Grondwoorde Hebreeus H3045 jâda Om te weet, te bevestig deur te sien, te onderskei, ag te slaan, onderrig, tugtiging. Grieks G1492 eido Om tesien of waarteneem (letterlik, figuurlik) GrieksG1097 ginosko Om te leer, teweet, teverstaan, bekendte word.

  3. Gevaar 1: Te min kennis Hosea 4:6My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis [van God en sy wet]; omdat jy [priester] die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

  4. Gevaar 1: Te min kennis Hosea 4:6My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis [van God en sy wet]; omdat jy [priester] die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet. Job 38:2 Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis?

  5. 1ste stadium: Ywer sonder kennis Spreuke 19:2 Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; [...] Romeine 10:2 Want ek getuig van hulle [die Judaiëte] dat hulle ’n ywer vir God het, maar sonder kennis.

  6. 2de stadium: Haat kennis Spreuke 1:28-33 Dan sal hulle na my [Wysheid] roep, maar ek sal nie antwoord nie; hulle sal my soek, maar my nie vind nie. Omdat hulle die kennis gehaat en die vrees van Jahweh nie verkies het nie, van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het, daarom sal hulle eet van die vrug van hulle wandel en versadig word van hulle planne. Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde; maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil. Romeine 1:22-25 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ’n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere [beelde-aanbidding]. Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer – hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.

  7. Antwoord 1: soek en vind kennis Spreuke 1:7 Die vrees van Jahweh is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug. Spreuke 15:32 Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand.

  8. Antwoord 1: soek en vind kennis Spreuke 1:7 Die vrees van Jahweh is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug. Spreuke 15:32 Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand. 2 Petrus 1:5 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, [...]2 Petrus 3:18 Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Heer en Saligmaker, Jahsua Die Gesalfde.

  9. Antwoord 1: soek en vind kennis Spreuke 1:7 Die vrees van Jahweh is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug. Spreuke 15:32 Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand. 2 Petrus 1:5 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis,2 Petrus 3:18 Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Heer en Saligmaker, Jahsua die Gesalfde. Spreuke 2:3-5 [...] as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van Jahweh verstaan en die kennis van God vind

  10. Gevaar 2: Te veel kennis(en te min liefde) 1 Korinthiërs 8:1-2[...] ons [weet] dat ons almal kennis [van die geestelike dinge] het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis [waarneming] het, weet [verstaan] hy nog niks soos ’n mens behoort te weet [verstaan] nie.

  11. Gevaar 2: Te veel kennis(en te min liefde) 1 Korinthiërs 8:1-2[...] ons [weet] dat ons almal kennis [van die geestelike dinge] het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis [waarneming] het, weet [verstaan] hy nog niks soos ’n mens behoort te weet [verstaan] nie. Hosea 6:6 Want Ek het ’n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers.

  12. Antwoord 2: Kry motief reg 1 Korinthiërs 8:11 En moet die swakke broeder vir wie Die Gesalfde gesterf het, verlore gaan deur jou kennis?

  13. Antwoord 2: Kry motief reg 1 Korinthiërs 8:11 En moet die swakke broeder vir wie Die Gesalfde gesterf het, verlore gaan deur jou kennis? 1 Korinthiërs 12:7-8 Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees;

  14. Antwoord 2: Kry motief reg 1 Korinthiërs 8:11 En moet die swakke broeder vir wie Die Gesalfde gesterf het, verlore gaan deur jou kennis? 1 Korinthiërs 12:7-8 Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; 1 Korinthiërs 13:2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. Efésiërs 3:19 [...] die liefde van Die Gesalfde [...] ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God.

  15. Opsomming Kennis: Twee Gevare • Te min kennis • 2 stadiums • Ywer sonder kennis – nie kwaadwillig • Haat kennis – kwaadwillig • Antwoord: Soek kennis • Vrees God en laat jou teregwys • Vermeerder kennis • Verg inspanning • Te veel kennis, te min liefde • Antwoord: Kry jou motief reg • Kennis moet red (nie ten gronde rig nie) • Kennis is belangrik. Moet nuttig wees • Liefde is meer belangrik as kennis

More Related