1 / 8

Sondag 4 April 2010

Sondag 4 April 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 4 April 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Portugal & Chili. Sondag 4 April 2010. Sondag 4 April 2010. Portugal. Gebeds versoeke : Populasie: 10,707,924 Ongeveer 86.7% mense verwys na hulleself as Christene

tamber
Download Presentation

Sondag 4 April 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 4 April 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 4 April 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Portugal &Chili

  3. Sondag 4 April 2010

  4. Sondag 4 April 2010 Portugal • Gebeds versoeke: • Populasie: 10,707,924 • Ongeveer 86.7% mense verwys na hulleself as Christene • Drie gebedsversoeke: • 1 dat mense verlos sal word en dat Christen leiers wat omgee, in staat sal wees om dwaalleringe uit te wys. • 2 dat Portugese Christene betrokke sal raak by wêreld evangelisasie • 3 bid vir persone wat werk met dwelmslawe, en dat die oë van jong mense sal oopgaan vir die gevare van dwelm afhanklikheid

  5. Sondag 4 April 2010

  6. Sondag 4 April 2010 Chili Gebeds versoeke: Populasie: 16,601,707 Ongeveer 86% mense beskou hulleself as Christene Drie gebedsversoeke: 1. Prys God vir die stabilisering van die nasie na die jare lange onderdrukking. Bid vir vergifnis vir hierdie verdeelde nasie. 2 . Die politieke probleme van die verlede bly pynlike stryd vir baie mense. Christene is ook verdeeld oor sekere sake. Bid vir versoening en eenheid. 3. Bid vir regstelling van ongelykheid tussen die rykes en armes deur die persone in magsposisies.

  7. Sondag 4 April 2010 Videoclip: “Values-Partnership” Waaroor gaan die clip? Hierdie clip vertel die ongelooflike verhaal van wat gebeur as daar saam gewerk word. Die fokus hiervan is om gemeentes te motiveer om buite hul grense met ander kerke en organisasies saam te werk en so hul gemeenskappe optimaal te bereik.

  8. Sondag 4 April 2010 Meer informasie: Elke gemeente ontvang binnekort ‘n DVD van Bybel Media met al die inligting op. Kyk in die res van die Zip-file wat jy nou afgelaai het vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related