1 / 12

JANUARIE

JANUARIE. Deel jou seeninge dit bring meer vreugde as om dit vir jouself te hou!. FEBRUARIE. Die vreugde van ‘n kind in jou lewe is met niks vergelykbaar nie. MAART. Geluk is soveel meer as aardse dinge!. APRIL. Moenie dat hartseer jou onder kry nie gee die lewe ‘n kans!. MEI.

taylor
Download Presentation

JANUARIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. JANUARIE Deel jou seeninge dit bring meer vreugde as om dit vir jouself te hou!

  2. FEBRUARIE Die vreugde van ‘n kind in jou lewe is met niks vergelykbaar nie

  3. MAART Geluk is soveel meer as aardse dinge!

  4. APRIL Moenie dat hartseer jou onder kry nie gee die lewe ‘n kans!

  5. MEI Wees in alles dankbaar!

  6. JUNIE As alles sonder moeite was, was die lewe vervelig!

  7. JULIE ‘n Lewe met liefde mag dalk dorings hê maar ‘n lewe sonder liefde mag dalk sonder rose wees.

  8. AUGUSTUS Mag God vir jou insig gee daar waar die pad donker en onbewandelbaar lyk!

  9. SEPTEMBER Wees soos gras- Moenie dat seer jou doodmaak nie!

  10. OKTOBER Wees soos fonteinwater- Moenie dat iemand sy modderspore in jou hart laat nie.

  11. NOVEMBER Wees soos die rooidag na ‘n donker nag- Moenie dat swaarkry jou lewe versuur nie.

  12. DESEMBER Skuil ewig in God se arms Hy is jou sekuriteit!

More Related